Question about Samsung SGH-X830 Cellular Phone

2 Answers

Mxit my cellfoon gaan op die net maar as ek mxit op my foon download se hy unseported file fermat kan jy help my foon is n samsung SGH-X830

Posted by on

2 Answers

  • Level 1:

    An expert who has achieved level 1.

    Problem Solver:

    An expert who has answered 5 questions.

  • Contributor
  • 1 Answer

I don't know what to do.....

Posted on Dec 03, 2014

  • Level 3:

    An expert who has achieved level 3 by getting 1000 points

    All-Star:

    An expert that got 10 achievements.

    MVP:

    An expert that got 5 achievements.

    Brigadier General:

    An expert that has over 10,000 points.

  • Master
  • 7,752 Answers

It is not compatible with this model

Posted on Aug 31, 2008

1 Suggested Answer

6ya6ya
  • 2 Answers

SOURCE: I have freestanding Series 8 dishwasher. Lately during the filling cycle water hammer is occurring. How can this be resolved

Hi,
a 6ya expert can help you resolve that issue over the phone in a minute or two.
best thing about this new service is that you are never placed on hold and get to talk to real repairmen in the US.
the service is completely free and covers almost anything you can think of (from cars to computers, handyman, and even drones).
click here to download the app (for users in the US for now) and get all the help you need.
goodluck!

Posted on Jan 02, 2017

Add Your Answer

Uploading: 0%

my-video-file.mp4

Complete. Click "Add" to insert your video. Add

×

Loading...
Loading...

Related Questions:

Tip

Hi my w810i was in file transfer mode op die pc en nadat ek hom ge disconect het...


HOW To format your phone first press *,3 and the call button when your phone is turn off now turn it on and it will automatically be formatted

on Aug 21, 2008 | Nokia 6100

1 Answer

Hoe moet ek te werk gaan laat my kar tata indica moet start ek druk die immobiliser maar hy wil nie start net die hazards gaan aan waneer ek hom start wil hy glad nie


Hi Pieter, jou vraag is in die verkeerde kategorie en jy dalk nodig het om dit te lees voordat jy dit plaas, Have a nice day .... CHEERS

Apr 17, 2016 | Cell Phones

1 Answer

Ek het my blackberry id geblok deur 10 keer die verkeerde password in te sit


Jy moet jou foon factory reset. Options - security - security wipe. Jou foon sal weer wees soos toe jy hom gekoop het. Jy kan dan 'n nuwe BB ID create. Die downside is, jy sal weer van jou Apps moet install, maar dit is "n klein opoffering om te maak. PS. Maak eers seker jy haal jou SD kaard uit die foon voor jy begin.

Dankie - enjoy

Mar 09, 2015 | Blackberry Cell Phones

1 Answer

Liewe juses se kerkie oos rand gauteng soek hulle telefoon nommer


Ek is dringend opsoek na julle tel nr of email. Liwe juses Oos Rand. Ek het gister gaan kyk en dit is Stunning. Ek wil graag indien moontlik vra of ek 'n troue daar kan hou op die 7 Maart 5h00 die aand en sommer die onthaal ook. Kan julle dring vir my terugvoer gee asb. Ek en my man is 32 jaar getroud en wil trou. my email: irene.oosthuizen@yahoo.com. Tel: 0828224304

Feb 18, 2014 | Computers & Internet

2 Answers

Hello peter complaints


In English



I have 4 contracts with Vodacom and me one contract I upgraded last year June. I have taken a bolt blackberry 9900 and increase my kotrak. from day one I have had problem and were all 3 times at kolonade to help me. the 26th December 2013 when my phone is just doogegaan. I was immediately in Kolonade and they to Vodacom's I need him back the 2nd January 2014 bring their workshop was then about the time. I got my phone taken the 2nd January 2014. my phone has no cracks or any damage. now after they had him being sent away and the woman has to Understand me ensure my phone have no damage he had with arrival there do not want to understand it's repairs section me now's my phone's screen is cracked and my phone have liquid damage and can be restored at all they have sent pictures yourself. I refuses to accept it because my phone is shoved into book at Kolondade without any cracks or damage. I insist on a new phone the same make and everything because my phone from kolonade, 391 branch and repair Division case or something but it's jhulle fault and I insist on at a new phone. hope you can help me because my phone is still with them and I without phone.

Mar 03, 2017 | Cameras

1 Answer

My Opel Corsa se fuel gauge kom nie op wanneer ek hom vol maak nie. Van tyd tot tyd gaan hy op na kwart en dan val hy sommer weer terug na die leeg merk.Kan iemand my moontlik met raad bedien en wie in die...


Open Cover Under Back Seat On Top Of Fuel Tank Remove Fuel Gauge ,Try To Operate It Manually To Full And Empty If It Does Not Replace It. There Should Be A Float Attached To The End Of The Arm If That Has Come Off That Is Your Problem

Mar 29, 2013 | Isuzu Axiom Cars & Trucks

1 Answer

The valve timing on my bike i think i could have make a valve "seer"? jammer vir die afrikaans...... die bike swaai en klink asof hy gaan start maar dan nie....... ek al moedeloos gesukkel asb...


Jy kan net 'n klep seer maak as 'n belt/ketting gebreek het en tie piston het die klep getref. Kry die enjin in die posisie waar die kleppe albei toe moet wees en blaas dan druk lug in die vonk prop gat. Jy sal gou hoor of sien of daar 'n klep lek.

Ek sal meer geneig wees om te se dat jy 'n probleem met die vergasser het, iets sit vas, vuilgoed of 'n verstelling. Kry 'n blik QuikStart en blas daarvan in die inlaat en kyk of dit die enjing vir 'n ruk sal laat loop. Kom terug na my toe as jy nog nie reg kom nie.

Apr 19, 2011 | 1993 Yamaha FZR 1000

1 Answer

Printer druk niet af staat offline maar als ik er op klikt blijf nog steeds offline druk ik op mijn rechter muis knop verander niets wat kan ik nu doen.


goeie dag,

terwyl ek nie nederlands kan tik of praat nie is ek afrikaans van suid afrika en verstaan ek amper wat jy se.

so ek gaan in afrikaans antwoord, ek hoop dit help.

is die drukker ingeprop ? met USB kabel en elektrisiteit ?

watter Windows het jy ? Windows XP of Windows 7 ?

Ek weet nie of jy weet waar "services" is nie. maar indien jy wel weet gaan kyk of "print spooler" "started" is.

Indien jy nie reg kom nie laat weet my dan doen ons dit verder. Onthou om te laat weet watter Windows jy het.

Oct 11, 2010 | HP Photosmart C6380 All-In-One InkJet...

1 Answer

Hoeveel bar moet de bandspanning van een ktm sx uit 2003 zijn? Hoe vaak moet je de luchtfilter vervangen?


Jy kan die bande 2.3 bar (230 kPa) maak vir asfalt, 1.6 vir offroad, jy sal voel as dit te slap is op asfalt. Moenie veel meer as 2.7bar gaan nie.

Ek het op my XR500 Scrambler die filter elke tweede maand, omtrent elke 4000km, vervang want ek het baie offroad gery.

Jun 18, 2009 | 2003 KTM SX 125

Not finding what you are looking for?
Samsung SGH-X830 Cellular Phone Logo

Related Topics:

161 people viewed this question

Ask a Question

Usually answered in minutes!

Top Samsung Cell Phones Experts

Fotis Papastamatiou

Level 2 Expert

96 Answers

Bill Long

Level 3 Expert

587 Answers

Mike Cairns
Mike Cairns

Level 3 Expert

3053 Answers

Are you a Samsung Cell Phone Expert? Answer questions, earn points and help others

Answer questions

Manuals & User Guides

Loading...