Cell Phones Logo

Related Topics:

A
Anonymous Posted on Apr 14, 2014

Whatsapp lg9 ek pobeer whatsapp op laai maar dit wil nie werk nie

3 Related Answers

Anonymous

  • 1 Answer
  • Posted on Nov 02, 2007

SOURCE: Nokia N95

Return the phone to its rightful owner, they should still have the user manual, which explains how this function is performed.

Ad

Anonymous

  • 7752 Answers
  • Posted on Aug 31, 2008

SOURCE: mxit

it is not compatible with this model

steves_here

steve

  • 1692 Answers
  • Posted on Apr 17, 2016

SOURCE: Hoe moet ek te werk gaan laat my kar tata indica moet start ek druk die immobiliser maar hy wil nie start net die hazards gaan aan waneer ek hom start wil hy glad nie

Hi Pieter, jou vraag is in die verkeerde kategorie en jy dalk nodig het om dit te lees voordat jy dit plaas, Have a nice day .... CHEERS

Add Your Answer

×

Uploading: 0%

my-video-file.mp4

Complete. Click "Add" to insert your video. Add

×

Loading...
Loading...

Related Questions:

0helpful
1answer

Het my pin vergeet by my Vodacom Protect (Samsung Galaxy Note 4). Hoe maak ek nou?

Ongelukkig is Vodacom Protect nie meer beskikbaar nie. As jy 'n winkel kan vind om jou te help om dit aan die vervaardiger te stuur, kan hulle jou dalk help, maar dit is nie verseker nie.
tip

Hi my w810i was in file transfer mode op die pc en nadat ek hom ge disconect het...

HOW To format your phone first press *,3 and the call button when your phone is turn off now turn it on and it will automatically be formatted
on Aug 21, 2008 • Nokia 6100
0helpful
1answer

WOORDE VAN LIEWE HEKSIE

Wie is liewe Heksie,
wie wil nog graag weet,
luister na haar liedjie,
dan sal jul nie vergeet.

Hulle noem my Liewe Heksie,
maar Lefienja is my naam,
ek's die slimste heksie wat ek ken
en ek was al op die maan.

Matewis is my maatjie,
hy's die mooiste baba kat,
ek weet nie wat hy s? nie,
maar hy's 'n liewe skat.

Waar woon Liewe Heksie
en hoe lyk haar huis,
waar al haar vriende saam kom,
in haar sterretjie kombuis.

Ek en Blommie kabouter,
woon in Blommeland so mooi,
as 'n gifappel die silwer roos wil vat,
word hy in die tronk gegooi.

Ons het 'n vriend so deftig,
wat kom kuier uit die stad,
hy't 'n kuil en 'n helikopter
en sy naam is Karel kat.

Ons het 'n gawe Koning,
al kan hy vir ons br /om,
sy naam is Koning Roos se Krans
en ons is lief vir hom.

Nou ken jul Liewe Heksie,
die wat graag wil weet,
jul ken nou ook haar liedjie
en sal dit nie vergeet.
0helpful
1answer

Hoe moet ek te werk gaan laat my kar tata indica moet start ek druk die immobiliser maar hy wil nie start net die hazards gaan aan waneer ek hom start wil hy glad nie

Hi Pieter, jou vraag is in die verkeerde kategorie en jy dalk nodig het om dit te lees voordat jy dit plaas, Have a nice day .... CHEERS
Apr 17, 2016 • Cell Phones
0helpful
1answer

Can you contact me, my shredder is not working. (Elcoman 400C4 Kobra) or send somebody for an Quote for service and repair. SALM (HK) Pretoria My Work number is: 012 - 312 - 1066 Hannes Venter

Jammer Hannes, dit werk nie so nie. Jy vertel ons wat die fout is en ons gee jou die oplossing om dit reg te maak. Daar moet seker iemand onder the Lugmag personeel wees wat so n eenvoudige masjien kan herstel, maar as jy nie reg kom, verduidelik jou probleem vir my en ek sal probeer om jou daar deur te gesels.
0helpful
1answer

Printer druk niet af staat offline maar als ik er op klikt blijf nog steeds offline druk ik op mijn rechter muis knop verander niets wat kan ik nu doen.

goeie dag,

terwyl ek nie nederlands kan tik of praat nie is ek afrikaans van suid afrika en verstaan ek amper wat jy se.

so ek gaan in afrikaans antwoord, ek hoop dit help.

is die drukker ingeprop ? met USB kabel en elektrisiteit ?

watter Windows het jy ? Windows XP of Windows 7 ?

Ek weet nie of jy weet waar "services" is nie. maar indien jy wel weet gaan kyk of "print spooler" "started" is.

Indien jy nie reg kom nie laat weet my dan doen ons dit verder. Onthou om te laat weet watter Windows jy het.
Not finding what you are looking for?

14 views

Ask a Question

Usually answered in minutes!

Top LG Cell Phones Experts

vince

Level 3 Expert

2530 Answers

Steve Sweetleaf
Steve Sweetleaf

Level 3 Expert

1212 Answers

nexrad_chris

Level 2 Expert

177 Answers

Are you a LG Cell Phone Expert? Answer questions, earn points and help others

Answer questions

Manuals & User Guides

Loading...